 |
PE HD/LD DROPPERS
Vorplas Bk, 'n dinamiese onderneming wat oorgeneem is deur die huidige bestuur in 1983, met vyf en twintig jaar se ervaring en die nuutste tegnologie wat gebruik word, om 'n hoë gehalte dropper te vervaardig. Die onderneming se naam is 'n samestelling van Vorster Plastiek, geleë in die Noord-Wes Provinsie, so 17 km van Brits af, op die Letlhabile Pad.
Hoekom ons produk?
Die plastiek spare word uit hoë gehalte herwinde verwerkte materiaal vervaardig, wat sodoende help om aard besoedeling te voorkom.
|
 |