Tuisblad
Pryse
Ons Produk
Vind ons
Kontak Vorm
Kontak 'n Agent
   
pictures

Voordele: Roes nie.

Is koue, sowel as hitte bestand.
Word nie deur miere gevreet nie.
Hoef nie geverf te word nie.
Ultra-violet bestraal bestand.
Voorkom dat drade breek, as wild in heining vas hardloop.

Watter lengte en diktes is beskikbaar?
Die droppers word in verskeie lengtes en diktes vervaardig volgens u behoeftes?

Standaard diktes:
20 mm (Populér)
25 mm
28 mm - 30 mm
35 mm
50mm - 60 mm, ens.

Hoe lyk die droppers?
'n Swart struktuur, rond, hol of solied met gleffies van 1 cm uitmekaar gespasiëer. Word hol en solied vervaardig, afhangend van u behoefte.

 

 

 

>>Volgende blad
pictures
Tuisblad - Pryse - Ons produk - Kontak - Vind ons