Kan die droppers breuk?
Die dropper kan buig en sal na sy posisie terug beweeg sonder om te breuk.
Kan die droppers brand?
Ons het gevind wanner 'n veldbrand deur die draad trek, word die droppers nie beskadig nie.
Wat het die spare in?
PE HD/LD, Masterblack, ens.
Waar kry ons plastiek?
Ons koop afval plastiek van smouse, fabrieke en asook plaasboere.
Waarvoor kan dit gebruik word?
Wild-, Bees-, Skaap- en elektriese heining en vir enige draad wat gespan moet word, ens.
NB: Hierdie dropper is duursaam en bekostigbaar en behoort 'n leeftyd te hou, onder gunstige omstandighede. |